Skip to content

OmgeenuusĀ  Ā  Ā |Ā  Ā  Ā Atterbury Foundation NPCĀ  Ā  Ā |

BoekBohaai 2016

Die gaskunstenaars vir BoekBohaai 2016 is soos volg: Chris Chameleon, Erik Holm, Deborah Steinmar en Joshua na die Reƫn.
Erik Holm sal ā€˜n voorlesing doen uit ā€œVlam in die sneeuā€ en ook dialoog uit die verhoogstuk ā€œPlant vir my ā€˜n boom AndrĆ©.ā€ Deborah Steinmar vertel van haar navorsing om die verhoogstuk te skryf.Chris Chameleon en Joshua na die ReĆ«n sal sorg vir die musiek. Chris Chameleon sing Ingrid Jonker verwerkings en Joshua na die ReĆ«n sing van sy nuutste en geliefde musiek.
BoekBohaai vorm deel van die BoekeJolfees wat jaarliks in Pretoria gehou word.