Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Thumbelina

16 Julie, 19:30 – 21:15 

20 Julie, 15:00 – 16:45 

21 Julie, 19:00 – 20:45 

22 Julie, 10:00 – 11:45 

R120

O.A.K. Youth Theatre bied aan: THUMBELINA

Hierdie winter sal O.A.K. Youth Theatre weereens die beste talent van ons land se jeug ten toon stel. Hulle sal Hans Christian Andersen se klassieke storie in die lewe roep met ’n toneelgeselskap wat slegs uit kinders bestaan.

Hierdie toneelgeselskap sal, vir slegs ’n beperkte seisoen, jou op ’n reis neem soos Thumbelina die groot wêreld baasraak op soek na ware liefde.

Vir goeie familie vermaak koop jou kaartjies nou!

16 Julie – Atterburyteater

20 Julie – Atterburyteater

21 Julie – Atterburyteater

22 Julie – Atterburyteater