Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Songs of Leonard Cohen met Mathys Roets

19 June, 16:0017:20 

R160 – R180

Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom. In hierdie vertoning sal al die gewildste Cohen liedjies gehoor kan word. Alles van Famous blue raincoat, Suzanne reg deur tot Hallelujah. Mathys deel die verhoog met Matthys Maree (klavier) en Liesl du Toit om Cohen se musiek weer te laat lewe en hierdie keer sy eerste weergawe hiervan, by Atterbury Teater.

Atterburyteater