29 Oktober 29, 2019

Bêreboksie vol Vlerke

By |2019-10-29T12:50:36+02:0029 Oktober, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Bêreboksie vol Vlerke

6 November 2019, 20:00 - 22:00 R150 – R170 Kunstenaar/skrywer Lidi de Waal en komponis/musikant Lizanne Barnard se paaie het op facebook gekruis sowat twee jaar gelede en daaruit het ’n baie spesiale samewerking ontstaan [...]

29 Oktober 29, 2019

Seeleeu Leipoldt

By |2019-10-29T12:45:11+02:0029 Oktober, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Seeleeu Leipoldt

5 November 2019, 19:00 - 20:30 R140 – R160 Die Akteur Erik Holm, is opgewonde om ’n eens in ’n leeftyd aand aan te kondig, gevul met musiek, komedie en ’n paar stories en sprokies [...]

1 Oktober 1, 2019

Journey to Reborn

By |2019-10-01T17:21:04+02:001 Oktober, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Journey to Reborn

9 Oktober 2019, 20:00 - 21:30 R160 Op 9 Oktober 2019 tree PEDRO BARBOSA by die Atterbury Teater in Pretoria op. Die vertoning, JOURNEY TO REBORN, is ’n storievertellende produksie van liedjies vanaf PEDRO se [...]

26 September 26, 2019

OPTOG! O, My Folk!

By |2019-09-26T20:15:30+02:0026 September, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op OPTOG! O, My Folk!

30 September 2019, 20:00 - 21:30 R180 Met Koos Kombuis, Herman Kleinhans, Bottomless Coffee Band en Johrné van Huyssteen.  Musiekregie deur Matthys Maree. OPTOG! vier die moderne liedjies van die Afrikaanse folk-musiek genre met hierdie [...]

18 September 18, 2019

Karen Zoid

By |2019-09-18T13:17:40+02:0018 September, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Karen Zoid

25 September 2019, 20:00 - 21:30 26 September 2019, 20:00 - 21:30 27 September 2019, 20:00 - 21:30 R250 Karen Zoid het sedert haar debuut in 2000 teen ’n fenomenale spoed roem verwerf met haar [...]

Title

Go to Top