Skip to content
Menu
Menu

Bheki Mkhatshwa Live DVD and CD Recording

14 Desember 2018, 18:00 – 21:00

R200 – R350

Kom word deel van ’n lewendige DVD en CD opname van Bheki Mkhatshwa se vertoning “Psalms of our Restoration”. Dit is n spirituele Gospel geleentheid om hertel te bring aan dit wat die vyand in ons spirituele lewe gesteel het, deur lofprysing en aanbidding.

14 Desember 2018, 18:00 – 21:00 Atterburyteater