Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Guitar Wizards

8 Maart 2019, 20:00 – 21:30

R180 – R250

Guitar Wizards begin hulle roemryke toer deur Suid Afrika met Marcin Patrzalek. Hierdie “Wunderkind” op akoestiese kitaar gaan gehore verstom met sy meesterlike vingerstyl van die kitaar.

Saam met die vurige spoed en virtuosiseit van die wêreldkampioene CH2 is hierdie uitmuntende vertonings wat jy nie wil misloop nie!!!!

Kunstenaars: CH2 & MARCIN PATRZALEK

 

8 Maart 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater