Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Jan-Hendrik Basson - B Com Rekeningkunde, US 2020
- Jacques Fourie - BA Stads en Streekbeplanning, UP 2020
- Henk de Leeuw - B Ing Meganiese Ingenieurswese, NWU 2020
- Gido van Eeden - B Arch Argitektuur, UFS 2020
- Gert Kruger - B Ing Meganiese Ingenieurswese, NWU 2020
- Gabriel van Eeden - B Sc Biologiese wetenskappe, NWU 2020
- Francois van Zyl - B Com Rekeningkunde, NWU 2020
- Eltricia Swart - B Com Bemarking, NWU 2020
- Ellen-Marie Trautmann - MBCHB Medies, UCT 2020
- Dirk Engelbrecht - B Ed Onderwys, UNISA 2020









