Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Maricia van Deventer - B Sc Biologiese wetenskappe, UP 202
- Lipolelo Matima - B Sc Konstruksie Bestuur, UP 2020
- Lindi Smit - BVSc Veearts, UP 2020
- Lerato Mabena - Diploma Sjef, Capital Hotel School 2020
- Leesha Bruwer - Diploma: Isa Carstens - Somatologie, Isa Carstens Akademie Pta 2020
- Joshua du Plooy - B Sc Bourekeningkunde, CPUT 2020
- Jonathan Taljaard - BIS Inligtingstegnologie IT Centurion Akademie 2020
- Jason Howlett - B Ed Onderwys UFS 2020
- Janneman Els - B Ing Elektriese ingenieurswese, NWU 2020
- Janka Mathee - B Physio Fisioterapie, UWC 2020









