’n Nuwe wêreld vir die kunste
Kunstenaars trek besonder swaar gedurende die inperkings wat deur die Covid-19 pandemie genoodsaak is. Danksy vinnig dink en vinnig planmaak, het OPTOG en Atterbury Teater met hul e-Konserte ’n nuwe model geïdentifiseer wat mense wêreldwyd [...]