Charl du Plessis: Freehand
23 Februarie 2020, 15:00 - 17:00 R150 – R180 Charl du Plessis speel musiek van sy nuwe album FREEHAND asook musiek van sy gunsteling klaviermusiek deur uiteenlopende komponiste Van Rachmaninoff tot Scott Joplin. Hierdie klavieruitvoering [...]