Aandag alle toneelspelers op hoërskool
Dis ‘n nuwe jaar, ’n nuwe jy, nuwe hoogtes wat bereik kanword en die tyd is min. 26 Januarie 2024 is om die draai. Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, [...]
Dis ‘n nuwe jaar, ’n nuwe jy, nuwe hoogtes wat bereik kanword en die tyd is min. 26 Januarie 2024 is om die draai. Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, [...]
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie word vanjaar vir die 12de keer gehou, en die opwinding loop hoog by Atterbury Teater, waar alles vandeesweek afspeel. Charl du Plessis en Danita Meiring vertel meer. Wat maak hierdie kompetisie [...]
Hoewel Aardklop vanjaar weens die COVID-19 pandemie gesneuwel het, is besluit om wel voort te gaan met die tiener- en studenteplatform Pronk Podium. En wat ’n wonderlike versameling opvoerings het dit nie tot gevolg gehad [...]
Aardklop het besluit om ten spyte van die pandemie voort te gaan met die immergewilde tiener- en studente toneelkompetisie, Pronk Podium. Alhoewel dit aangepas moes word, is hierdie waardevolle projek met groot sukses van stapel [...]
16 Maart 2020, 20:00 - 21:30 17 Maart 2020, 20:00 - 21:30 R120 Kom geniet ’n aand van skouspelagtige musiek, dans en kleurvolle kostuums, met Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, ’n musiek blyspel gekomponeer [...]
7 Maart 2020, 11:00 - 12:30 R250 Vir die derde jaar word Nataniël se gewilde GESELS op Saterdagoggend 7 Maart by die Atterburyteater aangebied. En soos voorheen is hierdie jaar se GESELS splinternuut. Hy gesels [...]
29 Februarie 2020, 17:00 - 18:30 29 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 1 Maart 2020, 11:00 - 12:30 1 Maart 2020, 16:00 - 17:30 R200 – R220 Die liefling van Suid-Afrikaanse teater, televisie en film, [...]
27 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R180 – R250 TERUG OP AANVRAAG VAN DIE PUBLIEK! Spanish Fire bied aan: “OLÈ”. Dit is weer sulke tyd! Die betowerende, wêreld-klas kombinasie van legendariese kitaar duo CH2 saam [...]
25 Februarie 2020, 19:00 - 20:30 R175 – R220 ’n Viering van plaaslike musiektalent en ’n gedeelde liefde vir die verhoog en ateljee: Hieruit spruit The Vox Collective se eerste onafhanklike verhoogproduksie. In samewerking met [...]
22 Februarie 2020, 19:30 - 21:30 R220 Kmad Dans Akademie is gestig in 1994 deur die gerespekteerde oud-professionele danser Kelsey Middleton. As gevolg van haar dans en drama agtergrond vereis sy van haar studente tegniese [...]