Skip to content
Menu
Menu

William Warren stel sy nuwe CD vry

William Warren stel sy nuwe CD vry op 31 Augustus in die Atterbury Teater. ’n Samestelling van sy eie Afrikaanse komposisies, asook ’n paar bekende Engelse treffers.

 

Besprekings: 083 377 0088 or william@williamwarren.co.za

Kaartjies:

R80pp of R150 per persoon plus ‘n CD ingesluit

R240 per paartjie plus ‘n CD ingesluit