Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Laerskool Westerlig se muur herstel

Atterbury Trust, Moolman Groep, Idion en Servest het bygedra tot die herstel van die keermuur by Laerskool Westerlig. Die muur is amptelik op 24 November met kolwyntjies en sjampanje ingewy.