Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Alisha Jooste – BCom Rek UP 2018
- Shauna-Lee Kahl - BEd Onderwys AROS 2018
- Elmari Botes – BSc Arbeidsterapie, UCT 2018
- André de Swardt – BCom Ekonomie en Risikobestuur, NWU 2018
- Hettinet von Wielligh – B Com & B Ed Finansiele bestuurswetenskappe & Onderwys, UP 2018
- Mohloki Seng – BEng Meganiese Ingenieurswese Wits 2018
- Anoeske Els - Diploma in Somatologie, ISA Carstens, 2017
- Hanru de Vos - BCom Forensiese Rekenmeesterskap by NWU, 2018
- Juanlie Kritzinger - MBCHB Mediese Wetenskappe, UP 2017
- Minzelle de Beer - Onderwys by Aros 2017









