Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Carol Venter – B Ed Onderwys, UNISA 2018
- Anne Kahts - BEd Onderwys, Universiteit van die Vrystaat 2018
- Bianca Byleveld – B Ed Onderwys, UNISA 2018
- Damian du Toit - MBCHB , Universiteit van Pretoria 2018
- Heynes Kotze – LLB Regte, UWC 2018
- Schimene Delport (Vermeulen) – B Ed Onderwys, UNISA 2018
- Meraldie Bester - BSc Aktuariele Wetenskappe, Noordwes-Universiteit 2018
- Altus Bischoff – BIng Ingenieurswese UP 2019
- Felicia Richardson – Diploma in bemarking – Akademia, 2018
- Enoch Lottering - BEng Meganiese Ingenieurswese Universiteit van Pretoria 2018









