Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- BCom Rekeningkunde, UNISA 2018
- BEd Onderwys, AROS 2018
- MBCHB Medies, UFS 2018
- B Ed Onderwys, US 2018
- B Ing Elektroniese Ingenieurswese, UP 2018
- Francois Uijs - BEng Meganiese Ingenieurswese, North West University 2018
- Petrus Fourie – B Ing Meganiese Ingenieurswese, UP 2018
- Marlene Strauss - BCom Rekeningkunde, Universiteit van Stellenbosch 2018
- Jean-Henry Seymour – BIS Inligtingstegnologie, UP 2018









