Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Annastachia Hechter - B Ed Onderwys, UNISA 2020
- Anke Nielsen van Reizig
- Danel Bartlett – B Ing Chemiese ingenieurswese, NWU 2019
- Leesha Bruwer – Diploma: Isa Carstens Somatologie, Isa Carstens Akademie Pta 2019
- Wilmarie du Toit – B Ed Onderwys, AROS 2019
- Anel Smuts – BA Geesteswetenskappe, UP 2018
- B Pharm Farmasie, NWU 2018
- B Sc Aardwetenksap, UNISA 2018
- B Sc Aktuariele wetenskappe , UFS 2018
- LLB Regte, Universiteit van Pretoria 2018









