Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Zandri le Roux - BCom Kommunikasiebestuur (Hons) UP 2013
- Ninette Hurter – BSc Bourekenkunde (Hons) Universiteit van Pretoria 2012
- Annalize Lugar - BCom Finansiële Rekeningkunde, Universiteit van Pretoria 2013
- Natalia Visagie – B Teologie Cum Laude en MDiv Universitiet van Pretoria 2011
- Johan Roos – MIng (Konstruksie Ingenieurswese en Bestuur), Universiteit van Stellenbosch 2011
- Nelius Bekker - BIng Elektries en Elektronies Cum Laude – Universiteit van Stellenbosch 2008
- Vincent Jones – BCom Bestuursrekenkunde Universiteit van Pretoria 2004
- Christine Jordaan - BA Hons Kriminologie – Universiteit van Pretoria 2002
- Jacomien Rossouw - BCom (Rek) Hons STR – Universiteit van Pretoria 2002









