Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Tshifaro Phundulo – BCom Rekeningkunde (Hons) Wits 2015
- Lané Dorman – MBChB, Universiteit van Pretoria 2015
- Marcel van der Merwe – B.Com Rek Universiteit van Pretoria 2014
- Madelaine Ferreira – BCom Bemarking Unisa 2014
- Natasha Kruger – B.Com Finansiële Bestuur – Universiteit van Pretoria 2014
- Marizahn Wentze - BA Menlike Beweegkunde Hoër Onderwys Graad 2014
- Liné Neumeyer- BCom (Rek) Noordwes Universiteit 2014
- Hannes Welthagen - Meganiese Ingenieurswese Noordwes Universiteit 2014
- Rozanne Roberston - B.Com Forensiese Rekeningkunde 2014









