Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Louis Janneke - B.Com Honneurs in Interne Ouditkunde, UP 2017
- Suané Cillie - Baccalareus Inginieurswese (Industrieël) met akademiese erekleure, UP 2017
- Mandie Human – BCom Ondernemingsbestuur Cum Laude Noordwes-Universiteit 2016
- Danieka de Bruyn – BA Inligtingsontwerp, UP 2016
- Lorenza Lombaard – B Com Rekeningkunde, NWU 2016
- Donne Pistorius – B Com Ekonomie en Internasionale Handel, NWU 2016
- Crystal van Niekerk BA LLB (NWU) 2016
- Marike Eloff – B Ed Intermediêre fase, NWU 2016
- Mareli Rall – Bcom Kommunikasiebestuur, NWU Puk 2015
- Elri Wasserman – MBcHB Universiteit van die Vrystaat 2015









