Atterbury Trust-alumni
Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Dané Gous - BCom Rekeningkunde, Universiteit van die Vrystaat 2017
- Anieka Malan – BEcon (Hons) en Risikobestuur, Universiteit van Stellenbosch 2017
- Maritza Schoerie – BEd Unisa 2017
- Christie Blaauw – BSc Mensmolekulêre Biologie (Hons), Universiteit van Pretoria 2017
- Morne Botha - BA Menslike bewegingskunde UP, 2017
- Lize Potgieter - BSc Optometrie, UFS 2017
- Terina Serfontein and Hettinet von Wiellich BCom Finansiële bestuur Universiteit van Pretoria 2017
- Rangano Mutezo – BSc Bourekenkunde Universiteit van Pretoria 2017
- Terina Serfontein – BCom Finansiële bestuur, Universiteit van Pretoria 2017
- Lee-Ann Griffiths - LLB Unisa 2017









