Atterbury Trust-alumni

Atterbury Trust-alumni aan die gang
Baie geluk aan die volgende Atterbury Trust-alumni wat die loopbaanleer met groot sukses klim:
Vertel jou storie
Aan alle alumni-studente, ons wil graag goeie nuus van Atterbury Trust-alumni in ons kwartaallikse Omgeenuusbrief asook ander Trust platforms deel. Bevordering, nuwe werk, verdere kwalifikasies, ens. Kliek gerus op die skakel hieronder en vertel jou storie.
"*" indicates required fields
Alumnigalery
- Allan Love - Diploma Sjef - Prue Leith Academy 2020
- Jolene Pretorius - LLB Regte UP 2020
- Zelia-Mari Verster - BVSc Veearts, UP 2020
- Vuyiswa Khoza - B Sc Bourekeningkunde UP 2020
- Tiaan Swart - B Com Rekeningkunde, US 2020
- Synthia Storm - B Ed Onderwys, UNISA 2020
- Stephanie Eksteen - B Sc Verbruikerswetenskappe, NWU 2020
- Simeon Kruger - B Ing Elektro - Meganiese Ingenieurswese, NWU 2020
- Shani la Grange - B Sc Dieetkunde, UP 2020
- Selokoane Selatile - B Sc Real Estate, UP 2020