Triomf Kliniek donasies
Triomf Kliniek, wat onder die vaandel van Atterbury Trust bestuur word, is ’n gemeenskapsprojek wat daarop fokus om gehaltegesondheidsorg aan behoeftige pasiënte te bied.
Met jou hulp kan ons ‘n groter impak in Suid-Afrika maak deur meer behoeftige pasiënte te ondersteun.
Jou donasie sal kwalifiseer vir ‘n Artikel 18A belastingsertifikaat wat aftrekbaar is vir belastingdoeleindes. Vul gerus die besonderhede aan wie die sertifikaat uitgemaak moet word by Faktuurbesonderhede in.
Vir enige verdere navrae kontak gerus ananja@atterbury.co.za.
