Mandela-dag 2026
“Hierdie Mandela-dag maak ons weer koue voete warm!”
Kom maak saam met ons ‘n verskil deur kinders hierdie winter toe te draai in liefde en warmte. Atterbury Trust reik op 10 Julie uit na Angels of Grace in Hammanskraal, met die hoop om vir elke leerder ‘n pakkie saam te stel met warm wintersklere. Indien jy nie kan help om ‘n pakkie vol te maak nie, sal ons ook ‘n kontantdonasie waardeer.
Sakkie-items:
- ’n Paar skoene
- ’n Baadjie
- Onderklere
