Skip to content
Menu
Menu
Kategorie: ,

GROOT GEEweek

GROOTfm 90.5 se GROOT GEEweek ten bate van Atterbury Trust en GROOTfm 90.5 NPC vind plaas vanaf 27 tot 31 Oktober 2025! Atterbury Trust bedien duisende mense – met behulp van studiebeurse, Terugploeg wat kos aan talle organisasies voorsien, en ook Triomf-kliniek, wat help om mediese sorg moontlik te maak – wat andersins onbekostigbaar is. En, GROOTfm 90.5 leef hul mandaat van vermaak wat ’n verskil maak. Word deel van Atterbury Trust en GROOTfm 90.5 se sirkel van omgee deur middel van jou finansiële skenking. So maak jy nie net ’n bydrae nie, maar ’n GROOT verskil! Maak JOU verskil HIER!