Die toekenning van nuwe beurse is tans opgeskort
As gevolg van die nagevolge van die COVID-19 epidemie, die ekonomiese impak van die grendeltydperk asook onsekerheid rondom die datums van beskikbaarheid van eksamenuitslae, moes Atterbury Trust die moeilike besluit neem om aansoeke vir nuwe [...]