Elvis ry vir skoolgeld!
Atterbury Trust is opgewonde om deel te wees van ’n inisiatief deur sanger Elvis Blue en Innibos om geld in te samel vir opvoeding van behoeftige kinders. Elvis Blue en Atterbury Trust se Zahn Hulme [...]
Atterbury Trust is opgewonde om deel te wees van ’n inisiatief deur sanger Elvis Blue en Innibos om geld in te samel vir opvoeding van behoeftige kinders. Elvis Blue en Atterbury Trust se Zahn Hulme [...]
Triomf Kliniek het oor die jare talle dokters verwelkom wat met liefde terugploeg in die gemeenskap. Dr Nina du Toit bring haar oor- neus en keel-kundigheid al vir meer as ’n jaar lank tot [...]
Uitvoerende trustee Zahn Hulme was pas in Swede om die Sweedse geloofsgemeenskap toe te spreek oor die werk wat Atterbury Trust doen, met die mikpunt om stories van hoop te deel ’n nuwe generasie [...]
Atterbury Trust staan vanjaar meer as 140 studente by met hulle studies, en benewens die finansiële ondersteuning, vind ons ekstra maniere om ons beurshouers se studiejare te verryk. Die splinternuwe Laat Jouself GELD-kursus is [...]
Triomf Kliniek se pasiënte met tandprobleme is so gelukkig om vir Dr Ruco Vorster aan hulle kant te hê – met sy sorg kan almal weer glimlag met vertroue. Die jong Pretoria tandarts vertel [...]
Dorothy Abrahams vertel van die verligting toe haar uitblinker-dogter Simeulida Petersen uitkoms kry in die vorm van ’n Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) beurs wat haar toegang tot haar droomskool, en die beste moontlike opvoeding, [...]
Versnit 2024 se bewonderenswaardige konsert van uitnemendheid en ’n sonderlinge samesyn van vriende Wanneer die Vriende van Versnit jaarliks in die pragtige, lowerryke tuin van Rust en Vrede se landgoed [...]
Dis ‘n nuwe jaar, ’n nuwe jy, nuwe hoogtes wat bereik kanword en die tyd is min. 26 Januarie 2024 is om die draai. Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, [...]
Terugploeg het ’n jaar van ploeg afgesluit met ’n laaste groot uitdeel. Ons hoor meer by Terugploeg-koördineerder Jeanne van der Sande. Dit was gepas om Atterbury Trust se 25ste bestaansjaar af te sluit met [...]
Atterbury Trust se Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) het vanjaar sy heel eerste twee matrikulante opgelewer, en daar is groot trots in MOI geledere oor hoe ver hierdie twee meisies alreeds gevorder het sedert hulle [...]