Al meer as 70 000 Afrikaanse artikels op Wikipedia
Daar is tans altesame 72 528 artikels in Afrikaans op Wikipedia maar Deon Steyn sê in ’n onderhoud met Maroela Media se webwerf as hy sy sin kon kry, sou daar al baie meer gewees [...]
Daar is tans altesame 72 528 artikels in Afrikaans op Wikipedia maar Deon Steyn sê in ’n onderhoud met Maroela Media se webwerf as hy sy sin kon kry, sou daar al baie meer gewees [...]
Laurika Rauch (Stellenbosch) 1 – 2 Maart, 19:00 - 21:00 Oude Libertas Amphitheatre, Stellenbosch Nataniël Gesels (Bloemfontein) 2 Maart @ 19:00 - 21:00 Kopanong Ouditorium, [...]
Dis eindelik sulke tyd! Optog! 2019 skop op Valentynsdag af, en die pret begin. Die legendariese volksskat Nataniël is die gesig van hierdie splinternuwe rondreisende konsertfees. Ons het hom doer in Frankryk opgespoor en hom [...]
Atterbury Trust is bevoorreg om saam te werk met mense en organisasies wat diep vir hul medemens omgee en berge versit om die behoeftiges in die gemeenskap by te staan. Een so iemand is Chris [...]
Eenmaal ’n Atterbury Trust beursstudent, altyd ’n deel van die familie. So is dit lekker om in die netwerk te wees van ons beursalumnae in hul nuwe beroepe, veral as dit gepaardgaan met uitnodigings na [...]
Die beplanning vir Optog! 2019 vorder fluks, en vroeg in die nuwe jaar vaar hierdie reisende vermaakmasjien Suid-Afrika se dorpies binne met musiek en kultuur. Ons hoor by die brein agter Optog!, Matthys Maree, wat [...]
Onderwysers kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om een maand se salaris te verdubbel. Wanneer mens iets op die internet soek, is die kans [...]
Wat gebeur as ’n “onteiende” boer weer gaan besoek aflê op sy familieplaas? Nié wat jy dalk sal verwag nie, skryf Herman Toerien op Maroela Media. Namate die omgewing om ons bekender word, word die [...]
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het onlangs sy jaarlikse Prestige-aand gehou, wat uitsonderlike kultuurprestasies in die Afrikaanse taal vereer, berig Maroela Media. Die Prestige-aand word beskou as die hoogtepunt van dié organisasie se jaarlikse [...]
Die afgelope vyf jaar al, gewoonlik in Oktober, bied die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die Studie van Suid-Afrika, in die mooie Gent, in België, ’n kollokwium aan oor Afrikaans. Vanjaar se lesings en gesprekke [...]