22 Oktober 22, 2024

Persverklaring: 2024 Atterbury Nasionale Klavierkompetisie

By |2024-10-22T18:53:03+02:0022 Oktober, 2024|Klavier kompetisie, Mediavrystelling, Musiek, Teater|Kommentare af op Persverklaring: 2024 Atterbury Nasionale Klavierkompetisie

Klavierentoesiaste kan hierdie jaar weer uitsien na die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie wat vanaf 23 tot 27 Oktober 2024 in die Fairtree Atterbury Teater in die Jakarandastad plaasvind. 32 deelnemers van oor die hele land [...]

27 September 27, 2024

Musiekdrome word waar!

By |2024-09-27T15:37:44+02:0027 September, 2024|Musiek, Omgee|Kommentare af op Musiekdrome word waar!

Atterbury Trust neem hande met Capital Music Association (CMA) om behoeftige, verdienstelike musiekstudente met beurse by te staan. Ons hoor meer by Blignault Gouws van CMA. Is hierdie ’n splinternuwe inisiatief? Kan jy ons [...]

1 Februarie 1, 2024

’n Wêreldklas ervaring skep ’n genotvolle gevoel van genoegdoening

By |2024-02-01T18:16:34+02:001 Februarie, 2024|Musiek, Nuus, Omgee|Kommentare af op ’n Wêreldklas ervaring skep ’n genotvolle gevoel van genoegdoening

Versnit 2024 se bewonderenswaardige konsert van uitnemendheid en ’n sonderlinge samesyn van vriende Wanneer die Vriende van Versnit jaarliks in die pragtige, lowerryke tuin van Rust en Vrede se landgoed [...]

25 Februarie 25, 2020

Ruhan du Toit & Band

By |2020-02-25T14:25:24+02:0025 Februarie, 2020|Musiek, Teater|Kommentare af op Ruhan du Toit & Band

5 Maart 2020, 20:00 - 22:30 R180 Ruhan du Toit, by uitstek bekend vir sy ongelooflike vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel, The Sound of Silence, het verseker nie bekendstelling nodig in die musiek [...]

Go to Top