Mandela-dag Wes-Kaap 2026
Op 31 Julie vier ons die krag van vennootskap en die verskil wat gemaak kan word wanneer ‘n gemeenskap saamstaan om in die toekoms van ons kinders te belê.
Ons nooi u uit om deel te word van ‘n besondere dag by Laerskool Klapmuts – ‘n dag van gee, saamwees en die skep van geleenthede vir ons leerders.
