Skip to content

Chris Steyn: Ironman, 7 Junie

Ek is Chris Steyn, ’n Afrikaanse kunstenaar en ek wil graag ’n verskil maak.

Daar is soveel klein kindertjies wat elke dag skool toe gaan net om kos te kry. Ons kan so groot verskil maak in hierdie kindertjies se lewens te danke aan die mense by Terugploeg.

Die Ironman het my hele lewe verander en met dit gesê wil ek ander mense se lewens op ’n ander manier verander!
Dit kos R85 per dag om een klein kindjie se lewe te verander, om hom/haar vol te maak en die regte voedingstowwe te gee.
Ek neem deel aan my eerste Ironman die 7de Junie 2026 in Durban en in samewerking met King Price, Afrikaans Is Groot, DeBrey en iServe Accounting maak ons ’n verskil aan die kindertjies se lewens en julle kan ook!

Minimum prys: R85.00