Skip to content

Kaalwoorde-Studiefonds

Kaalwoorde is ’n geliefde Afrikaanse digter en sosiale media-stem wie se woorde diep eggo onder lesers.

In 2025 stig stig sy die Kaalwoorde-studiefonds om nog meer studente te help om hul drome te verwesenlik.

Elke seisoen bring groei. Help ons om jong mense se drome te laat blom.

Die gemiddelde studiekoste per student word ongeveer op R75 000 per jaar beraam. Jou donasie sal kwalifiseer vir ‘n Artikel 18A belastingsertifikaat wat aftrekbaar is vir belastingdoeleindes. Vul gerus die besonderhede aan wie die sertifikaat uitgemaak moet word by Faktuurbesonderhede in.