Kleuterskole voedingskema
Die bevegting van chroniese wanvoeding
Atterbury Foundation NPC is sedert 2023 aktief besig om chroniese wanvoeding onder jong kinders in Suid-Afrikaanse gemeenskappe te beveg.
In samewerking met ons implementeringsvennote word toegesien dat hierdie kinders daagliks ’n voedingryke ontbyt ontvang ten einde hul fisieke en kognitiewe ontwikkeling oor die langtermyn te verbeter.
Impak tot op hede
KINDERS
KLEUTERSKOLE
PROVINSIES
Kinders word maandeliks gemonitor om akkurate statistiek ten opsigte van groeibelemmering te verkry. Verslagdoening vind elke ses maande per kind, skool en geografiese area plaas ten einde vordering te monitor.