Skip to content
Menu
Menu

Ons Ondersteuners

Ondersteuners

Ons is net so sterk soos ons netwerke en Atterbury Trust is behoorlik geseënd om ’n wonderlike groep weldoeners onder ons vriende te reken. Dit is ons voorreg om ook namens hierdie individue en organisasies wat vir hul medemens omgee, ’n hand te kan uitsteek na diegene wat minder tot hulle beskikking het, om drome waar te maak en toekomsgeleenthede te skep. Ons is ontsettend dankbaar vir ons borge – ons kan dit nie sonder julle doen nie. Zuid-Afrikaans hospitaal.