Skip to content
Menu
Menu

Moedertaal Ontwikkelings
Inisiatief (MOI)

Bestuur deur Atterbury Trust

Asset 3

MOI is ’n hoërskoolbeursprogram wat gerig is op omvattende ondersteuning aan behoeftige, bruin Afrikaanssprekende leerders met sterk leierseienskappe, goeie karakter en die wil om te leer en presteer. Die MOI-program is vir die afgelope drie jaar onder die vaandel van die Atterbury Trust uitgebou tot ‘n volwaardige projrk wat nou selfstandig kan voortgaan. Vanaf 1 Julie 2025 word MOI amptelik as ‘n afsonderlik-geregistreerde PVO bedryf.

 

MOI-nuus