Die suksesverhaal van Dalen Mmako
Hy is ’n korporatiewe en kommersiële prokureur, ’n briljante sportman, en ’n mentor vir jong krieketspelers met sy eie stigting sodat hy aan sy medemens kan teruggee. Vir die mense by Atterbury Trust is [...]
Hy is ’n korporatiewe en kommersiële prokureur, ’n briljante sportman, en ’n mentor vir jong krieketspelers met sy eie stigting sodat hy aan sy medemens kan teruggee. Vir die mense by Atterbury Trust is [...]
Atterbury Trust se beursstudente is een en almal ‘n inspirasie. Ons gesels met LLB student Carla Coetzee, wat in Garsfontein saam met haar ma en jonger suster woon en tans ook deeltyds werk by [...]
Atterbury Trust beursstudente het baie uitstaande eienskappe, en dis dikwels die ingesteldheid van geleenthede aangryp wat hierdie vasberade jongmense so spesiaal maak. Studente soos Hanco Stone, nou in sy derdejaar B Com Besigheidstudies by [...]
Chloe Blignaut is ’n derdejaar argitektuurstudent aan die Universiteit van Pretoria (UP), wat as die eerste begunstigde van die beurslening befonds deur Atterbury Trust-vriend en weldoener Paul Wolmarans*, verlede jaar vakansiewerk in die VSA [...]
Atterbury Trust se beursleningprogram gee al vir 27 jaar lank vir verdienstelike studente die geleentheid om verder te studeer, en om deel te word van ’n uitgebreide netwerk van omgeemense wat stelselmatig teruggee en [...]
Die geleenthede wat saam met die Atterbury Trust se beursleningsprogram kom, verander die lewens van jongmense soos Diederik du Toit, ’n regstudent van Pretoria wat hom tans in Frankryk bevind op ’n uitruilprogram. [...]
Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) het vanjaar sy eerste groot groep skoolverlaters opgelewer, en die prestasie van Tatum Ferrier by Hoërskool Stellenbosch wys die onskatbare waarde van hierdie belangrike bemagtigingsprogram. Die uitgebreide Atterbury Trust-familie is [...]
Sodra die jakarandas begin blom, weet die Atterbury Trust-span ’n nuwe seisoen breek aan vir hoopvolle studente wat net een geleentheid nodig het. Ons het oor die afgelope 26 jaar vir 864 studente dié [...]
Adriaan Bergh en Melinda Bam is nie net ‘n gewilde glanspaartjie nie, dié twee omgeemense het onlangs betrokke geraak by Atterbury Trust se studenteprogram en sal soos hulle kapasiteit het, hul kundigheid deel om [...]
Atterbury Trust pak vanjaar sy 26ste jaar aan van studiehulp vir verdienstelike Afrikaanse studente. Ons staan gereeld in verwondering voor ons uitgebreide netwerk van dinamiese, gekwalifiseerde professionele mense wat omgee, danksy ’n kwarteeu se [...]