Help jou besigheid met nasiebou?
Atterbury Trust is ’n groot voorstaander van die bemagtiging van die private sektor om self in te spring en reg te maak wat verkeerd is in die samelewing, eerder as om vir die owerhede te [...]
Atterbury Trust is ’n groot voorstaander van die bemagtiging van die private sektor om self in te spring en reg te maak wat verkeerd is in die samelewing, eerder as om vir die owerhede te [...]
Dis net mooi ’n maand sedert GROOTfm uitgebrei het na die kassie toe, met Die GROOT Ontbyt op Kyknet. Hierdie hibriedresep tussen radio en televisie is werklik ’n wêreldeerste en ons gesels met die vervaardiger [...]
Sit dit in jou broek om karwag te speel? Herman Toerien skryf op Maroela Media se webwerf wat gebeur toe Oom Herrie een mooi Sondag só diens doen… Wanneer weer besin word oor hoeveel om [...]
Mathys Roets, Matthys Maree en Liesl du Toit bied graag 'n spesiale liefdadigheidskonsert in die Atterburyteater aan op 9 Junie om 20:00 om fondse in te samel om te help met die koste van ’n [...]
Waar Grootfm 90.5 betrokke is, kan mens maar weet daar kom goeie dinge vir mense wat dit nodig het… en vroeg in Junie gooi hierdie gewaardeerde medewerkers van Atterbury hul gewig agter ‘n projek om [...]
Die dramaturg Deon Opperman was onlangs ’n gas by die Atterbury Teater om te gesels oor sy trilogie Donkerland, Hartland en Kruispad, as deel van die viering van die 75ste bestaansjaar van Pretoria se Mabel [...]
Riaan du Plooy is die adjunkhoof VAN Solidariteit Helpende Hand se nasionale strukture. Die organisasie beywer hom vir gemeenskapsontwikkeling en – opheffing deur 124 vrywilliger-gedrewe takke landwyd wat werk volgens die beginsel van opheffing deur [...]
Hoe het jou paadjie met Atterbury s’n gekruis? Hoe werk Akademia en Atterbury saam? Ons paadjie het so drie jaar gelede gekruis toe ek vir Louis van der Watt en Francois van Niekerk genooi het [...]
As deel van ons moedermaatskappy se verkenning van die Oos-Europese mark, het Gideon Oosthuizen, een van Atterbury Europa se direkteure, al baie interessante reiservarings gehad. Hy vertel ’n staaltjie oor sy eerste besoek aan Bratislawa, [...]
10 vrae vir Altie Griffiths, kampusbestuurder van Isa Carstens in Pretoria 1. Hoe is jy betrokke by die werk van die Atterbury Trust? Ek is die kampusbestuurder van die Isa Carstens Akademie in Lynnwood. Atterbury [...]