Skip to content
Menu
Menu

Elvis ry vir Skoolgeld

Elvis Blue is weer op pad – vir skoolgeld!
Hierdie jaar lyk die lang pad heelwat anders: Elvis spring weg in Stellenbosch en ry al die pad tot in Namibië – alles vir ’n goeie doel.

Lees meer oor hierdie projek.

Datums:
30 Augustus – 11 September 2025.