Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

29 Junie, 2016|

8 Julie, 11:00 - 11:50  R90 Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die Skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die [...]

21 Junie, 2016|

26 June, 18:00  R150 Hierdie jaar is ’n groot eerste vir El’Shebang Dans! Vir die laaste 7 jaar het El’Shebang saam met [...]

21 Junie, 2016|

24 June, 20:00 - 22:00  1 July, 20:00 - 22:00  R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek [...]

3 Junie, 2016|

10 June, 20:00 - 21:30  R140 - R160 Kom sit saam met Koos Kombuis en Andries "Roof" Bezuidenhout om die kombuistafel en [...]

Title

Go to Top