Die Klas van 2017 – ’n uitsonderlike oesjaar!

By |2018-02-01T09:29:20+02:001 Februarie, 2018|Studiebeurse|Kommentare af op Die Klas van 2017 – ’n uitsonderlike oesjaar!

Dit is in 2018 reeds 20 jaar sedert ons vir die eerste keer beursonderhoude gedoen het, en ons het nie in ons wildste drome verwag dat ons eendag op soveel uitstekende studenteprestasies sal kan terugkyk [...]