Produk Beskrywing

Dit is weer Mandelamaand en by Atterbury Trust is dit ons doelwit om soveel as moontlik toiletware aan behoeftige mense te versprei, met jou hulp, want ons weet jy gee ook om.

Voorgestelde donasie: R200

Ons stel voor jy skenk R200 of meer en ons sal seker maak dat iemand wat dit werklik nodig het, toiletware ontvang in hierdie maand van gee en omgee.