Die Gaucho Derby

Die Gaucho Derby is ‘n perderuiter avontuur- en uithourit wat in Maart vanjaar in Pategonië aan die voet van die Andesberge plaasvind.  Dit vind plaas op van die mees onhergbersame terreine ter wêreld. Jaco Storm is een van die 36 deelnemers en hy het die Atterbury Trust gekies as die begunstigde liefdadigheidsorganisasie wat hy deur sy deelname wil ondersteun. Alle bydraes is ten bate van studiegeld vir ‘n behoeftige student vir die graad BVetNurs te Onderstepoort.

Category:

Produk Beskrywing

Skakel: www.equestrianists.com

Title

Go to Top