Skip to content
Menu
Menu
Kategorie:

Skryfbehoeftes: kom help ’n kind leer

Ons ondersteun ons Atterbury Trust Alumni-studente wat kies om as onderwysers by “no fees”-skole te werk.  Leerders by hierdie skole daag op met wynig na geen skryfbehoeftes vir die jaar en onderwysers het minimale leermateriaal in die klaskamers.

Help ons om ons Alumni-studente te ondersteun deur leermateriaal vir hulle klaskamers en leerders te koop.

Hierdie leerders is ywerig om te leer, maar dikwels ontbreek die basiese hulpmiddels soos potlode, penne, skryfboeke en liniale – eenvoudige dinge wat ’n groot verskil in hul leerreis kan maak.

Met jou bydrae help ons nie net om hul skooltasse te vul nie, maar ook om hul drome en selfvertroue te bou.