Wees heel eerste om songs van Karen se nuwe album te hoor!  Twaalf  jaar gelede het Karen Zoid haar heel eerste album ‘Poles Apart’ vrygestel, wat die verbeelding van aanhangers en kritici aangegryp het.  Aan die einde van 2014 stel Karen haar splinternuwe album bekend. Hierdie beloof om nog ‘n vertoning te wees wat jy nie kan mis nie!