30 Januarie 2018, 20:00 – 22:00

R140

André vertolk werke van sanger-liedjieskrywers wat hom inspireer het om self musiek te maak. Hy herleef die musiekreis van sy kinderjare tot nou. Kom luister na sy weergawes van Bob Dylan, Kris Kristofferson, Cat Stevens, Paul Simon en Peter Sarstedt en ander – ook na sy eie skeppinge – bekendes en splinternuwes. 

30 Januarie 2018, 20:00 – 22:00 Atterburyteater