PRIME CIRCLE “If you Don’t You Never Will”
3 Februarie 2018, 20:00 - 22:00 R200 - R230 Prime Circle is oppad om in Duitsland, ’n reeds uitverkoopte reeks konserte te gaan aanbied met hulle nuwe Cd “If You Don’t You Never Will” na hulle [...]
3 Februarie 2018, 20:00 - 22:00 R200 - R230 Prime Circle is oppad om in Duitsland, ’n reeds uitverkoopte reeks konserte te gaan aanbied met hulle nuwe Cd “If You Don’t You Never Will” na hulle [...]
31 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R100 Toe wel-bekroonde skrywer en vervaardiger Deon Opperman vir Matt gevra het om ’n vertoning te doen oor Elvis Presley se musiek, het Matt die geleendheid met albei hande [...]
30 Januarie 2018, 20:00 - 22:00 R140 André vertolk werke van sanger-liedjieskrywers wat hom inspireer het om self musiek te maak. Hy herleef die musiekreis van sy kinderjare tot nou. Kom luister na sy weergawes [...]
29 Januarie 2018, 20:00 - 21:00 R180 Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos Rand, wat handel oor die alledaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy [...]