Hulp gevra vir Triomf se tandartsdienste

By |2017-11-14T15:12:55+02:0014 November, 2017|Triomf Kliniek|Kommentare af op Hulp gevra vir Triomf se tandartsdienste

Dit bly maar ’n opdraande stryd om die tandarts-dienste waaraan die Triomfkliniek se pasiënte so ’n dringende behoefte het, aan die gang te kry, want tandheelkundige toerusting is duur. Die goeie nuus is dat ons [...]