Sitplekke met siel

By |2016-11-28T16:15:14+02:0028 November, 2016|Cool Capital|Kommentare af op Sitplekke met siel

Cool Capital is verby, maar die nalatenskap van Pretoria se guerrilla biënnale sal nog lank gevoel word by Prosperitus Sekondêre Skool in Eersterus. Dié behoeftige skool het min hulpbronne en die leerders het nie eens [...]