Lank lewe Cool Capital!

By |2016-11-16T09:13:05+02:0016 November, 2016|Cool Capital|Kommentare af op Lank lewe Cool Capital!

Cool Capital 2016 is pas verby en weer eens was Pretoria se eie guerrilla DIY biënnale ’n groot sukses. Ons gesels met projekkoördineerder Jana Kruger oor die hoogtepunte en die lesse wat geleer is. Hoe [...]