10 Vrae met Riaan du Plooy van Helpende Hand

By |2015-04-29T09:23:15+02:0029 April, 2015|Medewerkers|Kommentare af op 10 Vrae met Riaan du Plooy van Helpende Hand

Riaan du Plooy is die adjunkhoof VAN Solidariteit Helpende Hand se nasionale strukture. Die organisasie beywer hom vir gemeenskapsontwikkeling en – opheffing deur 124 vrywilliger-gedrewe takke landwyd wat werk volgens die beginsel van opheffing deur [...]